9 Jesus het geantwoord: “Daar is twaalf uur daglig, nie waar nie? As iemand in die daglig+ wandel, stamp hy teen niks nie, omdat hy die lig van hierdie wêreld sien.
10 Daarom, broers, moet julle des te meer julle uiterste bes doen om julle roeping+ en verkiesing+ vir julle te verseker; want as julle aanhou om hierdie dinge te doen, sal julle beslis nooit faal nie.+