Hebreërs 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat ons dan met vrymoedigheid van spraak+ tot die troon van onverdiende goedhartigheid nader,+ sodat ons barmhartigheid kan verkry en onverdiende goedhartigheid kan vind vir hulp op die regte tyd.+
16 Laat ons dan met vrymoedigheid van spraak+ tot die troon van onverdiende goedhartigheid nader,+ sodat ons barmhartigheid kan verkry en onverdiende goedhartigheid kan vind vir hulp op die regte tyd.+