Handelinge 20:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 want hulle was veral bedroef oor die woord wat hy gespreek het, dat hulle sy gesig+ nie meer sou sien nie. Toe het hulle hom na die boot begelei.+ Titus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Rus Senas, wat met die Wet vertroud is, en Apolʹlos sorgvuldig vir hulle reis toe, sodat hulle niks sal kortkom nie.+
38 want hulle was veral bedroef oor die woord wat hy gespreek het, dat hulle sy gesig+ nie meer sou sien nie. Toe het hulle hom na die boot begelei.+
13 Rus Senas, wat met die Wet vertroud is, en Apolʹlos sorgvuldig vir hulle reis toe, sodat hulle niks sal kortkom nie.+