Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hy wat ’n profeet ontvang omdat hy ’n profeet is, sal ’n profeet se beloning kry,+ en hy wat ’n regverdige man ontvang omdat hy ’n regverdige man is, sal ’n regverdige man se beloning kry.+

  • Matteus 25:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Want ek het honger geword, en julle het my iets gegee om te eet;+ ek het dors geword, en julle het my iets gegee om te drink. Ek was ’n vreemdeling, en julle het my gasvry ontvang;+

  • Handelinge 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en Jason het hulle gasvry ontvang. En al hierdie mense handel in stryd met die verordeninge+ van die keiser en sê dat daar ’n ander koning is,+ Jesus.”

  • Filemon 22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar maak tegelykertyd ook huisvesting+ vir my gereed, want ek hoop dat ek deur middel van julle gebede+ vir julle vrygelaat sal word.+

  • 1 Petrus 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel