Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want al het julle ook tienduisend tugmeesters+ in Christus, het julle beslis nie baie vaders+ nie; want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur middel van die goeie nuus.+

  • 2 Timoteus 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 aan Timoʹteus, ’n geliefde kind:+

      Mag daar onverdiende goedhartigheid, barmhartigheid, vrede wees van God die Vader en Christus Jesus, ons Here.+

  • Titus 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 aan Titus, ’n ware kind+ volgens ’n gemeenskaplike geloof:

      Mag daar onverdiende goedhartigheid en vrede wees van God die Vader+ en Christus Jesus, ons Redder.+

  • Filemon 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 ek vermaan jou aangaande my kind,+ vir wie ek in my gevangenisboeie ’n vader geword het,+ Oneʹsimus,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel