Numeri 14:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “‘“Ek, Jehovah, het gespreek, waarlik, ek sal dit aan hierdie hele bose vergadering doen,+ dié wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en daar sal hulle sterf.+ 1 Korintiërs 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Nietemin het God teenoor die meeste van hulle nie sy goedkeuring geopenbaar nie,+ want hulle is in die wildernis neergevel.+ Hebreërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons sien dus dat hulle weens ’n gebrek aan geloof nie kon ingaan nie.+
35 “‘“Ek, Jehovah, het gespreek, waarlik, ek sal dit aan hierdie hele bose vergadering doen,+ dié wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en daar sal hulle sterf.+
5 Nietemin het God teenoor die meeste van hulle nie sy goedkeuring geopenbaar nie,+ want hulle is in die wildernis neergevel.+