Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 6:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Dít is die wil van hom wat my gestuur het, dat ek niks moet verloor uit alles wat hy my gegee het nie, maar dat ek dit op die laaste dag moet opwek.+

  • Johannes 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Ek versoek u nie om hulle uit die wêreld weg te neem nie, maar om oor hulle te waak weens die bose.+

  • 2 Timoteus 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Juis om hierdie rede ly+ ek ook hierdie dinge, maar ek skaam my nie.+ Want ek ken die een in wie ek geglo het, en ek het die vaste vertroue dat hy die pand wat ek aan hom toevertrou het, tot daardie dag+ toe kan bewaar.+

  • 2 Timoteus 4:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die Here sal my van elke goddelose werk verlos+ en my vir sy hemelse koninkryk red.+ Aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd. Amen.

  • 1 Petrus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel