1 Korintiërs 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek. Judas 19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dit is hulle wat skeidings veroorsaak,+ dierlike mense+ wat nie geestelikheid het nie.+
14 Maar ’n fisiese mens aanvaar nie die dinge van die gees van God nie, want hulle is dwaasheid vir hom; en hy kan hulle nie leer ken nie,+ want hulle word geestelik ondersoek.