Habakuk 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves.
12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves.