Psalm 45:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die dogters+ van konings is onder u kosbare vroue.Die koninklike gemalin+ het aan u regterhand gaan staan in goud van Ofir.+ Openbaring 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat ons bly wees en oorloop van vreugde, en laat ons hom die heerlikheid gee,+ want die huwelik+ van die Lam het gekom+ en sy vrou het haar gereedgemaak.+
9 Die dogters+ van konings is onder u kosbare vroue.Die koninklike gemalin+ het aan u regterhand gaan staan in goud van Ofir.+
7 Laat ons bly wees en oorloop van vreugde, en laat ons hom die heerlikheid gee,+ want die huwelik+ van die Lam het gekom+ en sy vrou het haar gereedgemaak.+