Jesaja 60:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “En jou poorte sal voortdurend oopgehou word;+ hulle sal nie bedags of snags toegemaak word nie, sodat die rykdom van die nasies na jou toe gebring kan word,+ en hulle konings sal die leiding neem.+
11 “En jou poorte sal voortdurend oopgehou word;+ hulle sal nie bedags of snags toegemaak word nie, sodat die rykdom van die nasies na jou toe gebring kan word,+ en hulle konings sal die leiding neem.+