Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Kom dan nou asseblief tog; vervloek+ tog hierdie volk vir my, want hulle is magtiger as ek. Miskien sal ek hulle kan verslaan en hulle uit die land kan verdryf; want ek weet goed dat die een wat jy seën, ’n geseënde is en die een wat jy vervloek, vervloek is.”+

  • Numeri 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Kyk! Dit is hulle wat, deur Biʹleam se woord, die kinders van Israel beweeg het om ontrouheid teenoor Jehovah te pleeg+ in die aangeleentheid van Peor,+ sodat die plaag oor die vergadering van Jehovah gekom het.+

  • 2 Petrus 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Omdat hulle die reguit weg verlaat het, is hulle mislei. Hulle het die weg gevolg van Biʹleam,+ die seun van Beor, wat die loon van onreg liefgehad het,+

  • Judas 11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel+ en vir beloning halsoorkop die dwaalweg van Biʹleam ingeslaan+ en in die opstandige gepraat+ van Korag vergaan!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel