Openbaring 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek kom gou.+ Hou vas wat jy het,+ sodat niemand jou kroon wegneem nie.+ Openbaring 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En kyk! ek kom gou.+ Gelukkig is elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol bewaar.”+
7 En kyk! ek kom gou.+ Gelukkig is elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol bewaar.”+