Daniël 8:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het gesê: “Kyk, ek maak aan jou bekend wat aan die einde van die veroordeling sal plaasvind, want dit is vir die vasgestelde tyd van die einde.+ Openbaring 22:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy sê ook vir my: “Moenie die woorde van die profesie van hierdie boekrol verseël nie, want die vasgestelde tyd is naby.+
19 En hy het gesê: “Kyk, ek maak aan jou bekend wat aan die einde van die veroordeling sal plaasvind, want dit is vir die vasgestelde tyd van die einde.+
10 Hy sê ook vir my: “Moenie die woorde van die profesie van hierdie boekrol verseël nie, want die vasgestelde tyd is naby.+