2 Tessalonisense 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar die Here is getrou, en hy sal julle standvastig maak en julle van die bose bewaar.+ 2 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+
9 dan weet Jehovah hoe om mense van godvrugtige toegewydheid uit beproewing te verlos,+ maar om onregverdige mense te bewaar vir die dag van die oordeel om uitgeroei te word,+