Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+ Openbaring 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en gesê: “Moenie die aarde of die see of die bome beskadig tot ná ons die slawe van ons God op hulle voorkoppe+ verseël het nie.”+ Openbaring 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het vir my gesê: “Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig;+ ja, Jehovah, die God van die geïnspireerde uitinge+ van die profete,+ het sy engel uitgestuur om vir sy slawe die dinge te toon wat binnekort moet plaasvind.+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
3 en gesê: “Moenie die aarde of die see of die bome beskadig tot ná ons die slawe van ons God op hulle voorkoppe+ verseël het nie.”+
6 En hy het vir my gesê: “Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig;+ ja, Jehovah, die God van die geïnspireerde uitinge+ van die profete,+ het sy engel uitgestuur om vir sy slawe die dinge te toon wat binnekort moet plaasvind.+