Psalm 141:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+ Openbaring 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die rook van die reukwerk het saam met die gebede+ van die heiliges uit die hand van die engel opgestyg voor God.
2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+
4 En die rook van die reukwerk het saam met die gebede+ van die heiliges uit die hand van die engel opgestyg voor God.