Markus 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ daar sal aardbewings+ op die een plek na die ander wees, daar sal voedseltekorte+ wees. Hierdie dinge is ’n begin van weë van benoudheid.+
8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ daar sal aardbewings+ op die een plek na die ander wees, daar sal voedseltekorte+ wees. Hierdie dinge is ’n begin van weë van benoudheid.+