Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En as hulle vir jou sê: ‘Waarheen moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Wie vir die dodelike plaag bestem is, na die dodelike plaag! En wie vir die swaard is, na die swaard! En wie vir die hongersnood is, na die hongersnood!+ En wie vir die gevangenskap is, na die gevangenskap!”’+

  • Esegiël 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal hongersnood en gevaarlike wilde diere teen julle stuur,+ en hulle sal jou van kinders beroof, en pes+ en bloed+ sal in jou rondgaan, en ’n swaard sal ek oor jou bring.+ Ek, Jehovah, het gespreek.’”

  • Lukas 21:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en daar sal groot aardbewings wees, en op die een plek na die ander pessiektes en voedseltekorte;+ en daar sal vreesaanjaende gesigte wees, en groot tekens van die hemel af.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel