5 Hy wat oorwin,+ sal so geklee word in wit boklere;+ en ek sal sy naam hoegenaamd nie uit die boek van die lewe uitwis nie,+ maar ek sal sy naam voor my Vader+ en voor sy engele erken.+
4 En rondom die troon is daar vier-en-twintig trone, en op hierdie trone+ het ek vier-en-twintig+ ouderlinge+ sien sit, geklee in wit boklere+ en met goue krone+ op hulle koppe.