Psalm 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 O Jehovah, wie sal ’n gas in u tent wees?+Wie sal op u heilige berg woon?+ Openbaring 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+
3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+