Openbaring 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Smirna: Hierdie dinge sê hy, ‘die Eerste en die Laaste’,+ wat doodgegaan en weer lewend geword het:+
8 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Smirna: Hierdie dinge sê hy, ‘die Eerste en die Laaste’,+ wat doodgegaan en weer lewend geword het:+