Openbaring 9:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die vyfde engel het op sy trompet geblaas.+ En ek het ’n ster+ gesien wat uit die hemel op die aarde geval het, en die sleutel+ van die put van die afgrond+ is vir hom gegee. Openbaring 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En ek het ’n engel uit die hemel sien neerdaal met die sleutel van die afgrond+ en ’n groot ketting in sy hand.
9 En die vyfde engel het op sy trompet geblaas.+ En ek het ’n ster+ gesien wat uit die hemel op die aarde geval het, en die sleutel+ van die put van die afgrond+ is vir hom gegee.
20 En ek het ’n engel uit die hemel sien neerdaal met die sleutel van die afgrond+ en ’n groot ketting in sy hand.