Openbaring 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ’n ander engel het daar aangekom en by die altaar+ gaan staan met ’n goue reukwerkhouer; en ’n groot hoeveelheid reukwerk+ is vir hom gegee om dit saam met die gebede van al die heiliges op die goue altaar te offer wat voor die troon was.
3 En ’n ander engel het daar aangekom en by die altaar+ gaan staan met ’n goue reukwerkhouer; en ’n groot hoeveelheid reukwerk+ is vir hom gegee om dit saam met die gebede van al die heiliges op die goue altaar te offer wat voor die troon was.