2 Kronieke 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy het toe goue lampstaanders+ gemaak, tien volgens dieselfde plan,+ en dit in die tempel gesit, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant.+ Openbaring 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat die heilige geheim betref van die sewe sterre+ wat jy op my regterhand gesien het, en van die sewe goue lampstaanders:+ Die sewe sterre beteken die engele van die sewe gemeentes, en die sewe lampstaanders beteken sewe gemeentes.+
7 Hy het toe goue lampstaanders+ gemaak, tien volgens dieselfde plan,+ en dit in die tempel gesit, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant.+
20 Wat die heilige geheim betref van die sewe sterre+ wat jy op my regterhand gesien het, en van die sewe goue lampstaanders:+ Die sewe sterre beteken die engele van die sewe gemeentes, en die sewe lampstaanders beteken sewe gemeentes.+