Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy weldra gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel+ sal aanhou om party van julle in die gevangenis te gooi sodat julle ten volle op die proef gestel kan word+ en sodat julle tien dae lank verdrukking+ kan hê. Wees selfs tot in die dood getrou,+ en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

  • Openbaring 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ‘Ek weet waar jy woon, dit wil sê waar die troon van Satan is; en tog hou jy vas aan my naam,+ en jy het jou geloof in my nie verloën nie,+ selfs in die dae van Anʹtipas, my getuie,+ die getroue, wat aan julle sy, waar Satan woon, doodgemaak is.+

  • Openbaring 12:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die draak se gramskap het teen die vrou ontvlam,+ en hy het weggegaan om oorlog te voer teen die oorblywendes van haar saad, wat die gebooie van God bewaar en die werk het om van Jesus te getuig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel