Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 118:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jah is my beskutting en my mag,+

      En vir my word hy redding.+

  • Lukas 1:69
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid,

  • Romeine 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Doen dit ook omdat julle die tyd ken, dat dit reeds die uur is vir julle om uit die slaap te ontwaak,+ want nou is ons redding nader as toe ons gelowiges geword het.+

  • 2 Korintiërs 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want hy sê: “In ’n aanneemlike tyd het ek jou verhoor, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die besonder aanneemlike tyd.+ Kyk! Nou is die dag van redding.+

  • Hebreërs 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 so is ook die Christus eens en vir altyd geoffer+ om die sondes van baie te dra;+ en die tweede keer+ dat hy verskyn,+ sal dit afgeskeie van die sonde wees+ en aan dié wat hom vurig verwag vir hulle redding.+

  • 1 Petrus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel