19 En hy het gesê: “Kyk, ek maak aan jou bekend wat aan die einde van die veroordeling sal plaasvind, want dit is vir die vasgestelde tyd van die einde.+
4En aan die einde van die dae+ sal die berg+ van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge, en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en volke sal daarheen stroom.+
20 Wat die God betref wat vrede gee,+ hy sal Satan binnekort onder julle voete verbrysel.+ Mag die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus met julle wees.+