Eksodus 19:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+ Jesaja 40:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+
4 ‘Julle het self gesien wat ek die Egiptenaars+ aangedoen het, sodat ek julle op arendsvlerke kon dra en julle na my toe kon bring.+
31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+