Openbaring 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek sal my twee+ getuies duisend-tweehonderd-en-sestig dae laat profeteer,+ geklee in saklinne.”+ Openbaring 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die vrou het die wildernis in gevlug,+ waar sy ’n plek het wat deur God berei is, sodat hulle haar daar duisend-tweehonderd-en-sestig dae+ lank sou voed.+
3 En ek sal my twee+ getuies duisend-tweehonderd-en-sestig dae laat profeteer,+ geklee in saklinne.”+
6 En die vrou het die wildernis in gevlug,+ waar sy ’n plek het wat deur God berei is, sodat hulle haar daar duisend-tweehonderd-en-sestig dae+ lank sou voed.+