Johannes 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want net soos die Vader die dooies opwek en hulle lewend maak,+ so maak ook die Seun lewend wie hy wil.+ Johannes 6:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Want dít is die wil van my Vader, dat elkeen wat die Seun aanskou en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+ Openbaring 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Smirna: Hierdie dinge sê hy, ‘die Eerste en die Laaste’,+ wat doodgegaan en weer lewend geword het:+
21 Want net soos die Vader die dooies opwek en hulle lewend maak,+ so maak ook die Seun lewend wie hy wil.+
40 Want dít is die wil van my Vader, dat elkeen wat die Seun aanskou en geloof in hom beoefen, die ewige lewe moet hê,+ en ek sal hom op die laaste dag opwek.”+
8 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Smirna: Hierdie dinge sê hy, ‘die Eerste en die Laaste’,+ wat doodgegaan en weer lewend geword het:+