Jeremia 39:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En party van die volk, die geringes wat heeltemal niks gehad het nie, het Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, in die land van Juda laat agterbly;+ en hy het hulle op dié dag wingerde gegee en verpligte diens opgelê.+ Jeremia 52:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het party van die geringes van die land as wingerdarbeiders en as dwangarbeiders laat agterbly.+
10 En party van die volk, die geringes wat heeltemal niks gehad het nie, het Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, in die land van Juda laat agterbly;+ en hy het hulle op dié dag wingerde gegee en verpligte diens opgelê.+
16 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het party van die geringes van die land as wingerdarbeiders en as dwangarbeiders laat agterbly.+