Prediker 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want daar is geen mens regverdig op die aarde wat voortdurend goed doen en nie sondig nie.+ Romeine 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want almal het gesondig+ en skiet te kort aan die heerlikheid van God,+