Psalm 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sing ’n nuwe lied tot hom;+Speel so goed as julle kan op die snaarinstrumente tesame met gejuig.+ Psalm 98:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+ Psalm 149:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 149 LOOF Jah!+Sing ’n nuwe lied tot Jehovah,+Sy lof in die gemeente van lojales.+ Openbaring 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+
98 SING tot Jehovah ’n nuwe lied,+Want wonderbaar is die dinge wat hy gedoen het.+Sy regterhand, ja, sy heilige arm, het vir hom redding verkry.+
9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+