Openbaring 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+ Openbaring 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.
4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+
14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.