4Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek gehoor het, was soos van ’n trompet+ en het met my gepraat en gesê: “Kom op hierheen,+ en ek sal jou die dinge toon wat moet plaasvind.”+
6 En hy het vir my gesê: “Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig;+ ja, Jehovah, die God van die geïnspireerde uitinge+ van die profete,+ het sy engel uitgestuur om vir sy slawe die dinge te toon wat binnekort moet plaasvind.+