Jesaja 66:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daar is ’n geluid van ’n opskudding uit die stad, ’n geluid uit die tempel!+ Dit is die geluid van Jehovah wat sy vyande hulle verdiende loon gee.+ Openbaring 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En die sewende het sy bak op die lug+ uitgegooi. Hierop het ’n harde stem+ uit die heiligdom, van die troon af, gekom en gesê: “Dit het geskied!”
6 Daar is ’n geluid van ’n opskudding uit die stad, ’n geluid uit die tempel!+ Dit is die geluid van Jehovah wat sy vyande hulle verdiende loon gee.+
17 En die sewende het sy bak op die lug+ uitgegooi. Hierop het ’n harde stem+ uit die heiligdom, van die troon af, gekom en gesê: “Dit het geskied!”