Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want Jehovah se weg was om hulle hart wederstrewig te laat word,+ sodat hulle teen Israel oorlog sou verklaar, dat hy hulle aan vernietiging kon oorgee, sodat hulle geen gunstige oorweging sou ontvang nie,+ maar dat hy hulle kon verdelg, net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • Spreuke 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+

  • Jeremia 51:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Rig ’n baken teen die mure van Babilon op.+ Versterk die wag.+ Sit die wagte uit. Maak die hinderlae gereed.+ Want Jehovah het nie net die idee gevorm nie, maar hy sal beslis ook doen wat hy teen die inwoners van Babilon gespreek het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel