Esegiël 27:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Selfs ou manne van Gebal+ en sy vaardiges was in jou om jou nate dig te maak.+ Al die skepe van die see en hulle seemanne was in jou, om handelsartikels te verhandel.
9 Selfs ou manne van Gebal+ en sy vaardiges was in jou om jou nate dig te maak.+ Al die skepe van die see en hulle seemanne was in jou, om handelsartikels te verhandel.