Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 47:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar oor jou sal hierdie twee dinge skielik, op een dag,+ kom: die verlies van kinders en weduweeskap. In volle maat sal hulle oor jou kom,+ weens die oorvloed van jou towerye, weens die volle sterkte van jou towerspreuke—in die hoogste mate.+

  • Galasiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,

  • Openbaring 9:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 en hulle het nie berou gehad oor hulle moorde+ of oor hulle spiritistiese gebruike+ of oor hulle hoerery of oor hulle diefstalle nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel