Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Jeremia 51:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 “Babilon was nie net die oorsaak dat die gesneuweldes van Israel geval het nie,+ maar in Babilon het ook die gesneuweldes van die hele aarde geval.+
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.
49 “Babilon was nie net die oorsaak dat die gesneuweldes van Israel geval het nie,+ maar in Babilon het ook die gesneuweldes van die hele aarde geval.+