Matteus 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het sy slawe uitgestuur om die genooides na die huweliksfees te roep,+ maar hulle wou nie kom nie.+ Lukas 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het sy slaaf op die uur van die aandmaal uitgestuur om vir die genooides te sê: ‘Kom,+ want alles is nou gereed.’
3 En hy het sy slawe uitgestuur om die genooides na die huweliksfees te roep,+ maar hulle wou nie kom nie.+
17 En hy het sy slaaf op die uur van die aandmaal uitgestuur om vir die genooides te sê: ‘Kom,+ want alles is nou gereed.’