Johannes 3:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Want die een wat deur God uitgestuur is, spreek die woorde van God,+ want hy gee die gees nie volgens maat nie.+ Johannes 8:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Hy wat uit God is, luister na die woorde van God.+ Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie.”+
34 Want die een wat deur God uitgestuur is, spreek die woorde van God,+ want hy gee die gees nie volgens maat nie.+
47 Hy wat uit God is, luister na die woorde van God.+ Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie.”+