2 Korintiërs 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 as treurendes en tog altyd bly, as armes wat talle egter ryk maak, as mense wat niks het nie en tog alles besit.+ 1 Timoteus 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 om goed te doen,+ om ryk te wees in goeie werke,+ om vrygewig te wees, mededeelsaam,+ Jakobus 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Luister, my geliefde broers. God het diegene wat arm is+ ten opsigte van die wêreld, uitgekies om ryk+ in geloof en erfgename van die koninkryk te wees wat hy beloof het aan dié wat hom liefhet,+ nie waar nie?
10 as treurendes en tog altyd bly, as armes wat talle egter ryk maak, as mense wat niks het nie en tog alles besit.+
5 Luister, my geliefde broers. God het diegene wat arm is+ ten opsigte van die wêreld, uitgekies om ryk+ in geloof en erfgename van die koninkryk te wees wat hy beloof het aan dié wat hom liefhet,+ nie waar nie?