Hebreërs 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 maar Christus was getrou as ’n Seun+ oor die huis van daardie Een.+ Ons is die huis van daardie Een, as ons tot die einde toe stewig aan ons vrymoedigheid van spraak en ons geroem oor die hoop vashou.+ Openbaring 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “Die eersgeborene uit die dode”+ en “Die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes losgemaak het+—
6 maar Christus was getrou as ’n Seun+ oor die huis van daardie Een.+ Ons is die huis van daardie Een, as ons tot die einde toe stewig aan ons vrymoedigheid van spraak en ons geroem oor die hoop vashou.+
5 en van Jesus Christus, “die Getroue Getuie”,+ “Die eersgeborene uit die dode”+ en “Die Heerser van die konings van die aarde”.+ Aan hom wat ons liefhet+ en wat ons deur middel van sy eie bloed van ons sondes losgemaak het+—