Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En met regverdigheid sal hy die geringes oordeel,+ en met billikheid sal hy teregwysing gee ten behoewe van die sagmoediges van die aarde. En hy sal die aarde met die roede van sy mond slaan;+ en met die gees van sy lippe sal hy die goddelose doodmaak.+

  • Hebreërs 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+

  • Hebreërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel