Openbaring 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+ Openbaring 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek het drie onrein geïnspireerde uitinge+ wat soos paddas+ gelyk het, uit die bek van die draak+ en uit die bek van die wilde dier+ en uit die mond van die valse profeet+ sien kom.
11 En ek het ’n ander wilde dier+ uit die aarde sien opkom,+ en hy het twee horings gehad soos ’n lam, maar hy het soos ’n draak begin praat.+
13 En ek het drie onrein geïnspireerde uitinge+ wat soos paddas+ gelyk het, uit die bek van die draak+ en uit die bek van die wilde dier+ en uit die mond van die valse profeet+ sien kom.