Esegiël 48:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “Rondom moet daar agtienduisend el wees; en die naam van die stad moet van dié dag af wees: Jehovah is daar.”+ Openbaring 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+
35 “Rondom moet daar agtienduisend el wees; en die naam van die stad moet van dié dag af wees: Jehovah is daar.”+
3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+