Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Die seuns wat Jakob by Lea gehad het, was Ruben, sy eersgeborene,+ toe Siʹmeon, Levi, Juda, Isʹsaskar en Seʹbulon.

  • Genesis 46:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die seuns van Isʹsaskar was Tola, Puwa, Job en Simron.+

  • Genesis 49:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Isʹsaskar+ is ’n sterkgeboude donkie, wat tussen die twee saalsakke lê.

  • Deuteronomium 33:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Van Seʹbulon het hy gesê:+

      “Wees bly, o Seʹbulon, wanneer jy uitgaan,

      en jy, o Isʹsaskar, in jou tente.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel