Genesis 31:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Ek is nou al 20 jaar in u huis. Ek het u 14 jaar gedien vir u twee dogters, en 6 jaar vir u kleinvee, en u het my betaling tien keer verander.+ Hosea 12:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jakob het na die gebied van Aram* gevlug.+ Israel+ het daar gewerk om ’n vrou te kry,+hy het skape opgepas om ’n vrou te kry.+
41 Ek is nou al 20 jaar in u huis. Ek het u 14 jaar gedien vir u twee dogters, en 6 jaar vir u kleinvee, en u het my betaling tien keer verander.+
12 Jakob het na die gebied van Aram* gevlug.+ Israel+ het daar gewerk om ’n vrou te kry,+hy het skape opgepas om ’n vrou te kry.+